Latest News

Technology
13 Sep 2019

Tegnologiese vernuwing maak mense nie minder belangrik

Die vierde nywerheidsrevolusie is hier en saai in elke bedryf ontwrigting. Tegnologie en beter
inligtingsvloei maak sake makliker, goedkoper, vinniger en skep geleenthede. Kenners ontleed
wat dié omwenteling vir die mense en werkgeleenthede in die landbousektor gaan inhou.

Lees meer